| Modulekode | DNP 151 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Intra- en interpersoonlike dimensies van die verpleegkundige. Selfontdekking, self-openbaring en selfbegrip, professionele sosialisering en selfontwikkeling. Selfevaluering en eie joernaalevaluering. Samestelling van ‘n persoonlike portefeulje. Interpersoonlike kommunikasie en kontak: vanaf die self tot verhoudings. Terapeutiese gebruikmaking van die self. Die terapeutiese milieu. Kontemporêre identiteitsdilemmas. Die veelvuldige self en veelvuldige realiteite. Kommunikasievaardighede: kommunikasiemodel vir verpleging. Hantering van konflik. Dagbeplanning en tydbestuur. Ontwikkeling van persoonlike filosofie. Probleemoplossing en kritiese denkvaardighede. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
| Modulekrediete | 13.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App